1 result

  • Sort by
    ...
Filters Close
Color
Price
  • Afrikaans Sonder Grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 5 Die Weer (CAPS) Plakkaat 5 Graad 1 – 9780636185067 R91.20

    Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 5 Die weer

     P9780636185067

     New product

    Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 5: Die weer 9780636185067 Posters SiSwati

    Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 1 Eerste Addisionele Taal is ‘n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).
    Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur ‘n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 1 is die taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!

    Features
    Model
    9780636185067
    Product/Packaging Information
    Product Weight
    0.185 kg
    Product Dimensions
    420mm(L) x 594mm(W) x 15mm(H)
    Shipping Weight
    0.185 kg
    Shipping Dimensions
    420mm(L) x 594mm(W) x 15mm(H)
Close My Cart
Close Wishlist
Close
Close
Categories