Daar is spore op die maan – 9780798631426

R254.15

Orders will be delivered via our courier partner or DM fleet. There is no delivery fee for orders above R200 for Gauteng only Clients. Daar is spore Daar is spore Daar is spore

+
  • Daar is spore op die maan - 9780798631426

    Daar is spore op die maan - 9780798631426

    R254.15

    Request a Call Back

    •  Ask a Question
      Daar is spore op die maan - 9780798631426

      Daar is spore op die maan - 9780798631426

      R254.15

      Ask a Question

      Compare
        Share

      Daar Is spore op die maan (Afrikaans, Paperback)

      Eleanor Baker

      Vir Tom was die lewe na sy ma se dood tog hanteerbaar, al het sy pa stroef en afsydig geword. Immers het hy sy geliefde ouma gehad. En die Minnaars, natuurlik – veral vir Emma, al het sy hom goed laat verstaan dat die kaalbas-modderkoekies-bak-dae van hulle kleintyd enige verhouding tussen hulle, behalwe platonies, uitsluit.
      Origens het hy Emma se boetie nogal vermaaklik gevind: Klein Dawid wat Dawid die Minnaar geword het namate sy belangstelling in die “volwasse” leesstof op die CNA se rakke toegeneem het. Toe trou Tom se pa weer – met Helen, die koel, korrekte wetenskaplike wat hy oorsee ontmoet het.
      Maar anders as wat Tom verwag het, het sy nuwe stiefmoeder hom met rus gelaat sodat hy sy eie gang kon gaan in so ‘n mate dat hy naderhand gevoel het hy kon net sowel die tweede yskas in die kombuis gewees het. Al meer het Tom sy toevlug tot die Minnaars geneem, en algaande groter probleme met Karel, Emma se kerel, ondervind. Tot daardie reenerige Saterdagmiddag toe Emma wou leer.
      Daar is spore op die maan
      Novel
      Afrikaans
      ISBN:9780798631426

      General

      Imprint

      Kagiso

      Country of origin

      South Africa

      Release date

      June 2001

      Availability

      Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

      Authors

      Eleanor Baker

      Dimensions

      210 x 137 x 6mm (L x W x T)

      Format

      Paperback

      Pages

      87

      ISBN-13

      978-0-7986-3142-6

      Barcode

      9780798631426

      Languages

      value

      Categories

      LSN

      0-7986-3142-2

      Reviews

      There are no reviews yet

      Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

      Close
      Categories
      Close My Cart
      Close Wishlist
      Close
      Close
      Categories

      Select at least 2 products
      to compare