ALLES IN EEN Voorskoolse Aktiwiteitsboek 2 – AOI6071890

R133.86

Orders will be delivered via our courier partner or DM fleet.There is no delivery fee for orders above R200 for Gauteng only Clients.

+
  • ALLES IN EEN Voorskoolse Aktiwiteitsboek 2 - AOI6071890

    R133.86

    Request a Call Back

    •  Ask a Question

      ALLES IN EEN Voorskoolse Aktiwiteitsboek 2 - AOI6071890

      R133.86

      Ask a Question


        Share

      Die tweede aktiwiteitsboek sluit aan by temas wat in die eerste boek gedoen is, en brei daarop uit met dertig splinternuwe 3D en 2D volkleuraktiwiteite. ’n Verwyderbare handleiding in die middel van dié boek bied praktiese wenke vir elke aktiwiteit en tema. Wenke word byvoorbeeld gegee vir bewegingsaktiwiteite, liedjies en rympies en die oordra van algemene agtergrondkennis. Dit verduidelik ook hoe die handwerkaktiwiteite aangepak moet word.
      Temas wat behandel word, sluit in, bv.: “Goggas”, “Water”, “My klere en liggaam”, “Plaasdiere”, “Diere wat binne en buite die water woon”.

      Die verskillende ouderdomme voorskoolse kinders verskil geweldig van mekaar ten opsigte van liggaamlike en emosionele ontwikkeling. Daarom is al die wenke duidelik gegradeer vir peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R.

      Die Voorskoolse aktiwiteitsboek 1 en 2 is al wat u nodig het om leermateriaal vir kinders van 18 maande tot vyf jaar te bied. Dit word ook in Graad RR (groep 3) gebruik.

      Reviews

      There are no reviews yet

      Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

      Close
      Categories
      Close My Cart
      Close Wishlist
      Close
      Compare Products (0 Products)
      Compare Product
      Compare Product
      Compare Product
      Compare Product
      Close
      Categories