Afrikaans Sonder Grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 5 Die Weer (CAPS) Plakkaat 5 Graad 1 – 9780636185067

R91.20

Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 5 Die weer

 P9780636185067

 New product

Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 5: Die weer 9780636185067 Posters SiSwati

Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 1 Eerste Addisionele Taal is ‘n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).
Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur ‘n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 1 is die taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!

Features
Model
9780636185067
Product/Packaging Information
Product Weight
0.185 kg
Product Dimensions
420mm(L) x 594mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.185 kg
Shipping Dimensions
420mm(L) x 594mm(W) x 15mm(H)
+
  • Afrikaans Sonder Grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 5 Die Weer (CAPS) Plakkaat 5 Graad 1 - 9780636185067

    Afrikaans Sonder Grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 5 Die Weer (CAPS) Plakkaat 5 Graad 1 - 9780636185067

    R91.20

    Request a Call Back

    •  Ask a Question
      Afrikaans Sonder Grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 5 Die Weer (CAPS) Plakkaat 5 Graad 1 - 9780636185067

      Afrikaans Sonder Grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 5 Die Weer (CAPS) Plakkaat 5 Graad 1 - 9780636185067

      R91.20

      Ask a Question

      Compare
        Share

      Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 5 Die weer

       P9780636185067

       New product

      Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 5: Die weer 9780636185067 Posters SiSwati

      Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 1 Eerste Addisionele Taal is ‘n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).
      Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur ‘n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 1 is die taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!

      Features
      Model
      9780636185067
      Product/Packaging Information
      Product Weight
      0.185 kg
      Product Dimensions
      420mm(L) x 594mm(W) x 15mm(H)
      Shipping Weight
      0.185 kg
      Shipping Dimensions
      420mm(L) x 594mm(W) x 15mm(H)

      Reviews

      There are no reviews yet

      Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

      Close
      Categories
      Close My Cart
      Close Wishlist
      Close
      Close
      Categories

      Select at least 2 products
      to compare